Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bufferstaat
bufferstaat [boodskap #130356] Wo, 18 Maart 2020 12:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bufferstaat
Afbreking: buf•fer•staat
Samestelling: buffer + staat


Selfstandige naamwoord: bufferstaat
Meervoud: bufferstate
Verkleinwoord: bufferstaatjie
Meervoud van verkleining: bufferstaatjies

Betekenis:
• 'n Klein staatjie tussen twee groot, magtige state.

Gebruik:
• 'n Bufferstaat het meestal 'n neutrale buitelandse beleid, in teenstelling met die van 'n satellietstaat.

Vertaling:
Engels: buffer state
Nederlands: bufferstaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brandsolder
Volgende onderwerp: buffetete
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:23:28 MGT 2024