Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bouperseel
bouperseel [boodskap #130353] Wo, 18 Maart 2020 11:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bouperseel
Afbreking: bou•per•seel
Samestelling: bou + perseel


Selfstandige naamwoord: bouperseel
Meervoud: boupersele
Verkleinwoord: bouperseeltjie
Meervoud van verkleining: bouperseeltjies

Betekenis:
• Die stuk grond waarop gebou word of gebou gaan word.

Gebruik:
• Daar word van werkers verwag om veiligheidshelms op die bouperseel te dra.

Sinoniem:
• bouterrein
• bouwerf

Vertaling:
Engels: building site, building plot
Nederlands: bouwplaats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bonus
Volgende onderwerp: perseel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:27:44 MGT 2024