Leksikograaf Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaard
Afbreking: kaard
Werkwoord: kaard
Verlede tyd: het gekard
Betekenis:
• Vesels (van wol of katoen) uitkam sodat hulle ewewydig naas en op mekaar lê, reg om in lang smal repe opgerol te word.
Gebruik:
• Die vroue doen alles self: hulle skeer die skape, waarna hulle die wol was, kaard, spin en kleur voordat hulle die materiaal op 'n handweeftoestel weef.
Vertaling:
Engels: to carder, comb
Nederlands: kaarden