ysberg [boodskap #130335] |
Di, 17 Maart 2020 06:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ysberg
Afbreking: ys•berg
Samestelling: ys + berg
Selfstandige naamwoord: ysberg
Meervoud: ysberge
Verkleinwoord: ysbergie
Meervoud van verkleining: ysbergies
Betekenis:
• 'n Groot stuk ys wat van 'n gletser of yskap afgebreek het en in die see ronddryf.
Gebruik:
• Die feit dat slegs 'n gedeelte van die ysberg bo die water gesien kan word, hou potensieel 'n groot gevaar vir skeepvaart in.
Vertaling:
Engels: iceberg, glacier
Nederlands: ijsberg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|