ammeter [boodskap #130332] |
Di, 17 Maart 2020 06:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ammeter
Afbreking: am•me•ter
Samestelling: am(père) + meter
Selfstandige naamwoord: ammeter
Meervoud: ammeters
Verkleinwoord: ammetertjie
Meervoud van verkleining: ammetertjies
Betekenis:
• 'n Toestel wat die stroomsterkte in 'n stroombaan meet
Gebruik:
• Die ammeter wys 13 ampère, wat veels te hoog is!
Sinoniem:
• ampèremeter
• stroommeter
Vertaling:
Engels: ammeter
Nederlands: stroommeter, ampèremeter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|