snawel [boodskap #130329] |
Ma, 16 Maart 2020 18:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snawel
Afbreking: sna•wel
Uitspraak: /ˈsnɑː.vəl/
Selfstandige naamwoord: snawel
Meervoud: snawels
Verkleinwoord: snaweltjie
Meervoud van verkleining: snaweltjies
Betekenis:
• Bek van 'n voël.
• (neerhalend) Die mond van 'n mens.
Gebruik:
• Die neushoringvoël het 'n groot snawels wat sydelings afgeplat en na onder geboë is.
• Ag, hou jou snawel!
Vertaling:
Engels: bill, beak, mouth
Nederlands: snavel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|