krisis [boodskap #130328] |
Ma, 16 Maart 2020 18:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
krisis
Afbreking: kri•sis
Selfstandige naamwoord: krisis
Meervoud: krisisse
Verkleinwoord: krisissie
Meervoud van verkleining: krisissies
Betekenis:
• 'n Noodsituasie waar die funksionering van 'n stelsel ernstig gestrem is.
Gebruik:
• 'n Ernstige krisis word nie maklik opgeklaar nie en vereis moeilike besluite en opofferings.
Hiponiem:
• vertrouenskrisis
• waterkrisis
Afgelei:
• krisisbestuur
Vertaling:
Engels: crisis, depression, emergency
Nederlands: crisis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|