boepens [boodskap #130327] |
Ma, 16 Maart 2020 17:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boepens
Afbreking: boe•pens
uitspraak: /ˈbu.pɛ̃ːs/
Selfstandige naamwoord: boepens
Meervoud: boepense
Verkleinwoord: boepensie
Meervoud van verkleining: boepensies
Betekenis:
• 'n Groot, dik maag.
Gebruik:
• Dis glad nie goedkoop om so 'n boepens te onderhou nie!
Sinoniem:
• boekpens
• boepmaag
• boepie
Afgelei:
• boepenslêer
Spelfout:
• boeppens
Vertaling:
Engels: potbelly, beer belly
Nederlands: dikke buik
Nota:
• Anders as wat baie mense dink, het boepens net een p.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|