amfiteater [boodskap #130326] |
Ma, 16 Maart 2020 07:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
amfiteater
Afbreking: am•fi•te•a•ter
Selfstandige naamwoord: amfiteater
Meervoud: amfiteaters
Verkleinwoord: amfiteatertjie
Meervoud van verkleining: amfiteatertjies
Betekenis:
• Ovaalvormige teater waarby die toeskouers rondom die toneel sit. 'n Ronde, oop teater met oplopende rye banke.
Gebruik:
• Die bekendste amfiteater is die Kolosseum in Rome.
Vertaling:
Engels: amphitheatre
Nederlands: amfitheater
Nota:
• Afgelei van die Griekse άμφι (amfi) (rondom) en θεατρον (theatron) (skouplek).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|