Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akkerbou
akkerbou [boodskap #130324] Ma, 16 Maart 2020 06:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
akkerbou
Afbreking: ak•ker•bou
Samestelling: akker + bou


Selfstandige naamwoord: akkerbou
Meervoud:

Betekenis:
• Die bewerking en bestuur van gesaaides.

Gebruik:
Akkerbou word beïnvloed deur parameters soos die tipe klimaat, toeganklikheid tot markte, toerusting en aanbod.

Sinoniem:
• grondbewerking
• landbou

Afgelei:
• akkerbouwbedryf

Vertaling:
Engels: tillage
Nederlands: akkerbouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agronomie
Volgende onderwerp: akoestiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:30:19 MGT 2024