Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stuitjie
stuitjie [boodskap #130314] So, 15 Maart 2020 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die menslike stuitjie.
Die menslike stuitjie.
stuitjie
Afbreking: stui•tjie


Selfstandige naamwoord: stuitjie
Meervoud: stuitjies

Betekenis:
• Die onderste gedeelte van die ruggraat. Laaste been van die werwelkolom.

Gebruik:
• As ek gesit het en opstaan, is my stuitjie vreeslik seer.

Sinoniem:
• sakrum
• stertbeen

Vertaling:
Engels: coccyx, pope’s nose, rump, tail‐bone
Nederlands: stuit, staartbeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knieskyf
Volgende onderwerp: ellepyp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:21:31 MGT 2024