knieskyf [boodskap #130313] |
So, 15 Maart 2020 16:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knieskyf
Afbreking: knie•skyf
Samestelling: knie + skyf
Selfstandige naamwoord: knieskyf
Meervoud: knieskywe
Verkleinwoord: knieskyfie
Meervoud van verkleining: knieskyfies
Betekenis:
• Die skyfvormige been in die knie.
Gebruik:
• Haar knieskyf is op drie plekke gebreek en 'n been in haar regterarm is ook gebreek.
Sinoniem:
• patella
Afgelei:
• knieskyfsening
Verwant:
• kniekop
Vertaling:
Engels: kneecap, kneepan, knee‐bone
Nederlands: knieschijf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|