verkas [boodskap #130311] |
So, 15 Maart 2020 15:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verkas
Afbreking: ver•kas
Samestelling: ver + kas
Werkwoord: verkas
Verlede tyd: het verkas
Betekenis:
• Van 'n plek af weggaan; padgee; wyk; vertrek; verhuis.
Gebruik:
• Die gaste het eers teen tienuur verkas.
Afgelei:
• verkassing
Vertaling:
Engels: to shift, decamp
Nederlands: verkassen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|