Betekenis:
• Die agterste been van 'n mens se onderbeen. Been reg onder die knie en agter die skeenbeen.
Gebruik:
• Die knie is 'n gewrig in die vorm van 'n skarnierverbinding in die menslike been wat die skeenbeen (tibia) en kuitbeen (fibula) met die dybeen verbind.
• Die kuitbeen kan deur die verdraaiing van die enkelgewrig breek en word soms met 'n verstuiting van die enkel verwar.