gloeistokkie [boodskap #130307] |
So, 15 Maart 2020 06:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gloeistokkie
Afbreking: gloei•stok•kie
Samestelling: gloei + stokkie
Selfstandige naamwoord: gloeistokkie
Meervoud: gloeistokkies
Betekenis:
• Plastiese stafie met fluoresserende middel wat gloei as dit geskud word.
Gebruik:
• Die kinders speel met gloeistokkies.
Sinoniem:
• gloeistaaf
Vertaling:
Engels: glo stick, light stick
Nederlands: gloeistaaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|