Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afloswedloop
afloswedloop [boodskap #130303] Vr, 13 Maart 2020 06:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Atlete wat 'n afloswedloop hardloop.
Atlete wat 'n afloswedloop hardloop.
afloswedloop
Afbreking: af•los•wed•loop
Samestelling: aflos + wedloop


Selfstandige naamwoord: afloswedloop
Meervoud: afloswedlope
Verkleinwoord: afloswedlopie
Meervoud van verkleining: afloswedlopies

Betekenis:
• 'n Wedstryd waarin die lede van 'n span mekaar op bepaalde plekke aflos.

Gebruik:
• Die skool se atlete het in baan- en velditems deelgeneem en veral naam gemaak in die afloswedloop.

Vertaling:
Engels: relay race
Nederlands: estafette

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: adresboek
Volgende onderwerp: aftrekorder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:33:00 MGT 2024