Sondagskind [boodskap #130258] |
Di, 10 Maart 2020 14:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sondagskind
Afbreking: Son•dags•kind
Samestelling: Sondag + -s- + kind
Selfstandige naamwoord: Sondagskind
Meervoud: Sondagskinders
Verkleinwoord: Sondagskindjie
Meervoud van verkleining: Sondagskindjies
Betekenis:
• Iemand wat baie gelukkig is.
Gebruik:
• Ek moet vir alles baklei, maar my sussie is 'n Sondagskind, alles loop net altyd reg vir haar.
Sinoniem:
• gelukskind
Vertaling:
Engels: a frequently lucky persoon
Nederlands: zondagskind
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|