snip [boodskap #130256] |
Di, 10 Maart 2020 07:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snip
Afbreking: snip
Selfstandige naamwoord: snip
Meervoud: snippe
Betekenis:
• 'n Waadvoël van die sentrale en oostelike dele van Suider-Afrika, Gallinago nigripennis.
• (figuurlik) 'n Astrante, parmantige persoon.
Gebruik:
• Die Afrikaanse snip is 28 tot 30 cm groot en weeg 110 tot 140 gram met 'n vlerkspan van 45 cm.
• Sy is 'n regte snip.
Vertaling:
Engels: snipe
Nederlands: snip
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|