slodderkous [boodskap #130254] |
Di, 10 Maart 2020 06:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slodderkous
Afbreking: slod•der•kous
Samestelling: slodder + kous
Selfstandige naamwoord: slodderkous
Meervoud: slodderkouse
Verkleinwoord: slodderkousie
Meervoud van verkleining: slodderkousies
Betekenis:
• (figuurlik) Iemand wat baie slordig is.
• (ongewoon) 'n Wye kous wat afhang.
Gebruik:
• Bly maar ver weg van daai slodderkous af.
• Hy dra slodderkouse.
Sinoniem:
• flodderkous
• lunsriem
• slet
• slons
Vertaling:
Engels: slob, slattern
Nederlands: slodderkous
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|