sieltjie-sonder-sorg [boodskap #130253] |
Di, 10 Maart 2020 06:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sieltjie-sonder-sorg
Afbreking: siel•tjie-son•der-sorg
Selfstandige naamwoord: sieltjie-sonder-sorg
Meervoud: sieltjie-sonder-sorge
Betekenis:
• Iemand wat hom oor niks bekommer nie.
Gebruik:
• Hy is 'n sieltjie-sonder-sorg wat nie bymekaarmaak of aan die dag van môre dink nie.
Vertaling:
Engels: carefree person, soul-without-care, happy-go-lucky soul
Nederlands: zieltje zonder zorg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|