Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rouriem
rouriem [boodskap #130247] Ma, 09 Maart 2020 19:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rouriem
Afbreking: rou•riem
Samestelling: rou + riem


Selfstandige naamwoord: rouriem
Meervoud: rourieme

Betekenis:
• 'n Riem van ongelooide vel.
• (figuurlik) Iemand wat rou en onervare is; 'n ongeskoolde werker; groentjie.

Gebruik:
• Hy het 'n stewige bed van populierbalke gemaak en met rouriem gemat.
• Een van ons sal die rouriem moet touwys maak.

Vertaling:
Engels: raw leather; rookie
Nederlands: rauwe riem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rissie
Volgende onderwerp: sandtrapper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:27:52 MGT 2024