Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ringkop
ringkop [boodskap #130243] Ma, 09 Maart 2020 07:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ringkop
Afbreking: ring•kop
Samestelling: ring + kop


Selfstandige naamwoord: ringkop
Meervoud: ringkoppe
Verkleinwoord: ringkoppie
Meervoud van verkleining: ringkoppies

Betekenis:
• 'n Baie ervare persoon.

Gebruik:
• 'n Ringkop van die Namavolk het ons van hul geskiedenis vertel.
• Uiteindelik was dit dié nederige woorde wat die ringkoppe se koppe geswaai het.

Sinoniem:
• veteraan

Vertaling:
Engels: veteran
Nederlands: veteraan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rem
Volgende onderwerp: pika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:34:11 MGT 2024