remskoen [boodskap #130241] |
Ma, 09 Maart 2020 06:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
remskoen
Afbreking: rem•skoen
Samestelling: rem + skoen
Selfstandige naamwoord: remskoen
Meervoud: remskoene
Verkleinwoord: remskoentjie
Meervoud van verkleining: remskoentjies
Betekenis:
• Remblok aan die kant van 'n wiel wat 'n voertuig tot stilstand dwing.
• (figuurlik) Iemand wat altyd 'n saak strem.
Gebruik:
• Die motor se remskoene moet vervang word.
• Hy is 'n regte remskoen.
Vertaling:
Engels: brake shoe, brake-block; stick-inthe-mud
Nederlands: remschoen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|