rabbedoe [boodskap #130240] |
Ma, 09 Maart 2020 06:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rabbedoe
Afbreking: rab•be•doe
Selfstandige naamwoord: rabbedoe
Meervoud: rabbedoes, rabbedoë
Verkleinwoord: rabbedoetjie
Meervoud van verkleining: rabbedoetjies
Betekenis:
• 'n Jong persoon wat wilde en soms onverskillige dinge doen.
Gebruik:
• Sy is 'n rabbedoe op 'n missie.
Vertaling:
Engels: rough person, hoyden, romp
Nederlands: robbedoes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|