penkop [boodskap #130234] |
So, 08 Maart 2020 16:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
penkop
Afbreking: pen•kop
Samestelling: pen + kop
Selfstandige naamwoord: penkop
Meervoud: penkoppe
Verkleinwoord: penkoppie
Meervoud van verkleining: penkoppies
Betekenis:
• 'n Onervare jong seun.
Gebruik:
• Tydens die Boereoorlog is 'n penkop jonger as 16 jaar is slegs met toestemming van sy pa en onder direkte toesig op kommando toegelaat.
Vertaling:
Engels: youth soldier, cub
Nederlands: jonge man, soldaat
Nota:
• Die benaming kom moontlik van die feit dat jong seuns se hare kort gesny word en dikwels soos penne regop op die kop staan. 'n Ander verklarings is dat dit van jong rammetjies afgelei is, wie se horinkies nog nie gekrul het soos dié van ouer ramme nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|