neulkous [boodskap #130232] |
So, 08 Maart 2020 15:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
neulkous
Afbreking: neul•kous
Samestelling: neul + kous
Selfstandige naamwoord: neulkous
Meervoud: neulkouse
Verkleinwoord: neulkousie
Meervoud van verkleining: neulkousies
Betekenis:
• Iemand wat altyd neul en fout vind.
Gebruik:
• Speel eerder die rol van 'n aanmoediger as 'n neulkous.
Sinoniem:
• neulpot
• saniker
Vertaling:
Engels: whiner, complainer, grumbler
Nederlands: zeurkous, zeurpot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|