Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagwolf
nagwolf [boodskap #130231] So, 08 Maart 2020 08:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nagwolf
Afbreking: nag•wolf
Samestelling: nag + wolf


Selfstandige naamwoord: nagwolf
Meervoud: nagwolwe
Verkleinwoord: nagwolfie
Meervoud van verkleining: nagwolfies

Betekenis:
• Iemand wat tot snags laat altyd op is. Persoon wat neiging is om tot laat in die aand wakker te bly. 'n Aandmens.

Gebruik:
• Die teenoorgestelde van ’n nagwolf is 'n vroegopstaner, wie geneig is om vroegaand te gaan slaap, sowel as om vroeg uit die vere te wees.

Sinoniem:
• nagloper
• naguil

Vertaling:
Engels: night owl
Nederlands: nachtbraker, avondmens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: manteldraaier
Volgende onderwerp: neulkous
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:20:51 MGT 2024