Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » manteldraaier
manteldraaier [boodskap #130230] So, 08 Maart 2020 08:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
manteldraaier
Afbreking: man•tel•draai•er
Samestelling: mantel + draaier


Selfstandige naamwoord: manteldraaier
Meervoud: manteldraaiers
Verkleinwoord: manteldraaiertjie
Meervoud van verkleining: manteldraaiertjies

Betekenis:
• Onopregte persoon wat hom anders voordoen as wat hy werklik is.

Gebruik:
• Hy is 'n regte tweegesig en 'n manteldraaier.

Sinoniem:
• huigelaar
• kameleon
• opportunis
• renegaat
• tweegesig
• verkleurmannetjie

Vertaling:
Engels: turn-coat, weathercock
Nederlands: manteldrager

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: riem
Volgende onderwerp: nagwolf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:23:51 MGT 2024