korrelkop [boodskap #130215] |
Sa, 07 Maart 2020 18:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
korrelkop
Afbreking: kor•rel•kop
Samestelling: korrel + kop
Selfstandige naamwoord: korrelkop
Meervoud: korrelkoppe
Verkleinwoord: korrelkoppie
Meervoud van verkleining: korrelkoppies
Betekenis:
• Iemand wat gou kwaad word en rusie maak.
Gebruik:
• Moet jou tog nie aan die knorrige korrelkop steur nie.
Sinoniem:
• dwarskop
Vertaling:
Engels: cross‐patch, bad-tempered fellow, touchy guy, disagreeable person
Nederlands: dwarskop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|