Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knapsak
knapsak [boodskap #130214] Sa, 07 Maart 2020 18:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Swerwers met 'n knapsak.
Swerwers met 'n knapsak.
knapsak
Afbreking: knap•sak
Samestelling: knap + sak


Selfstandige naamwoord: knapsak
Meervoud: knapsakke
Verkleinwoord: knapsakkie
Meervoud van verkleining: knapsakkies

Betekenis:
• 'n Sak waarin mens proviand vir 'n reis kan bewaar en saamneem.

Gebruik:
• Jakkals klop op sy vol knapsak om Wolf te laat dink dit is vol heerlike vleis.

Afgelei:
• knapsakboer

Vertaling:
Engels: bindle, kit‐bag, knapsack
Nederlands: knapzak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knapsakboer
Volgende onderwerp: korrelkop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:28:25 MGT 2024