knapsakboer [boodskap #130213] |
Sa, 07 Maart 2020 18:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knapsakboer
Afbreking: knap•sak•boer
Samestelling: knapsak + boer
Selfstandige naamwoord: knapsakboer
Meervoud: knapsakboere
Verkleinwoord: knapsakboertjie
Meervoud van verkleining: knapsakboertjies
Betekenis:
• Iemand wat op 'n baie klein skaal boer.
Gebruik:
• Vertikale boerdery, 'n vorm van hidroponika, is geskik vir die knapsakboer.
Verwant:
• knapsakboerdery
Vertaling:
Engels: small scale farmer
Nederlands: kleinschalige boer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|