dakvink [boodskap #130210] |
Sa, 07 Maart 2020 16:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dakvink
Afbreking: dak•vink
Samestelling: dak + vink
Selfstandige naamwoord: dakvink
Meervoud: dakvinke
Betekenis:
• Persoon in 'n voertuig wat sy arm deur die venster steek om aan die dak vas te klou.
Gebruik:
• Die motor se lugreëlaar is stukkend, nou hang hy soos 'n danige dakvink by die venster uit.
Vertaling:
Engels: roof finch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|