hardekop [boodskap #130197] |
Sa, 07 Maart 2020 07:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hardekop
Afbreking: har•de•kop
Samestelling: harde + kop
Selfstandige naamwoord: hardekop
Meervoud: hardekoppe
Verkleinwoord: hardekoppie
Meervoud van verkleining: hardekoppies
Betekenis:
• Iemand wat baie eiewys is.
Gebruik:
• Hy is mos 'n hardekop wat nie na goeie raad wil luister nie.
Sinoniem:
• hardegat
• hardekoejawel
• hardekwas
• klipkop
Vertaling:
Engels: tough customer
Nederlands: klipkop
Byvoeglike naamwoord: hardekop
Attributief: hardekop
Betekenis:
• Wat eiewys en onbuigsaam is.
Gebruik:
• Toe sy my later terugbel, was ék die een wat hardekop was.
Sinoniem:
• eiesinnig
• halsstarrig
• koppig
Vertaling:
Engels: hard-nosed
Nederlands: koppig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|