Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ghwar
ghwar [boodskap #130188] Vr, 06 Maart 2020 19:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ghwar
Afbreking: ghwar


Selfstandige naamwoord: ghwar
Meervoud: ghwarre

Betekenis:
• Onbeskaafde vent.

Gebruik:
• Hoe kan so 'n verfynde meisie met so 'n ghwar trou?

Vertaling:
Engels: lout, uncouth person
Nederlands: lomperd, hufter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neul
Volgende onderwerp: geitjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:23:59 MGT 2024