Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » draadsitter
draadsitter [boodskap #130177] Vr, 06 Maart 2020 06:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
draadsitter
Afbreking: draad•sit•ter
Samestelling: draad + sitter


Selfstandige naamwoord: draadsitter
Meervoud: draadsitters
Verkleinwoord: draadsitterjie
Meervoud van verkleining: draadsitterjies

Betekenis:
• Iemand wat nie openlik kan kant kies nie.

Gebruik:
• Moenie 'n draadsitter wees nie.

Vertaling:
Engels: fence-sitter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: derdemannetjie
Volgende onderwerp: drelkous
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:30:34 MGT 2024