derdemannetjie [boodskap #130176] |
Vr, 06 Maart 2020 05:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
derdemannetjie
Afbreking: der•de•man•ne•tjie
Samestelling: derde + mannetjie
Selfstandige naamwoord: derdemannetjie
Meervoud: derdemannetjies
Betekenis:
• 'n Ongewenste derde persoon, veral by verliefdes.
• 'n Kinderspeletjie, soortgelyk aan boompie-verplant, waar plekke verwissel word.
Gebruik:
• Hy is 'n derdemannetjie.
• Wil julle vroteier of derdemannetjie speel?
Vertaling:
Engels: third man; twos and threes
Nederlands: derdemannetje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|