blikoor [boodskap #130170] |
Do, 05 Maart 2020 19:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20584 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blikoor
Afbreking: blik•oor
Samestelling: blik + oor
Selfstandige naamwoord: blikoor
Meervoud: blikore
Verkleinwoord: blikoortjie
Meervoud van verkleining: blikoortjies
Betekenis:
• Spotnaam vir 'n Vrystater.
Gebruik:
• Ek is 'n vaalpens, maar sy is 'n blikoor in murg en been.
Sinoniem:
• sandtrapper
Afgelei:
• Blikoorland
Vertaling:
Engels: Freestater
Nederlands: Vrijstater
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|