Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bangbroek
bangbroek [boodskap #130163] Do, 05 Maart 2020 14:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20584
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bangbroek
Afbreking: bang•broek
Samestelling: bang + broek


Selfstandige naamwoord: bangbroek
Meervoud: bangbroeke
Verkleinwoord: bangbroekie
Meervoud van verkleining: bangbroekies

Betekenis:
• Iemand sonder moed, veral as gevaar dreig.

Gebruik:
• Moenie so 'n bangbroek wees nie!

Sinoniem:
• bangerik
• lafaard
• lamsak
• papbroek
• papperd
• slapperd

Afgelei:
• bangbroekig
• bangbroekigheid
• bangbroekerig
• bangbroekerigheid

Vertaling:
Engels: coward
Nederlands: bangbroek, lafaard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bakvissie
Volgende onderwerp: belhamel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:41:27 MGT 2024