allemansvriend [boodskap #130157] |
Wo, 04 Maart 2020 17:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
allemansvriend
Afbreking: al•le•mans•vriend
Samestelling: alleman + -s- + vriend
Selfstandige naamwoord: allemansvriend
Meervoud: allemansvriende
Verkleinwoord: allemansvriendjie
Meervoud van verkleining: allemansvriendjies
Betekenis:
• Iemand wat gedurig almal se guns soek.
Gebruik:
• Hy was 'n geliefde allemansvriend wat nie geskroom het om geselsies aan te knoop met mense wat op sy pad gekom het nie.
Vertaling:
Engels: everyone's friend
Nederlands: allemansvriend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|