Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agterryer
agterryer [boodskap #130155] Wo, 04 Maart 2020 14:47
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agterryer
Afbreking: ag•ter•ry•er
Samestelling: agter + ryer


Selfstandige naamwoord: agterryer
Meervoud: agterryers
Verkleinwoord: agterryertjie
Meervoud van verkleining: agterryertjies

Betekenis:
• Iemand wat agter 'n ander aanry, gewoonlik met toerusting en proviand.

Gebruik:
• Pres. M.T Steyn kon van 'n berede mag Britse soldate ontsnap a.g.v. die slim optrede van sy agterryer, Jan Ruiter.

Vertaling:
Engels: henchman, attendant on horseback
Nederlands: achterrijder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agie
Volgende onderwerp: alleenloper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:27:27 MGT 2024