verstekeling [boodskap #130142] |
Wo, 04 Maart 2020 11:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verstekeling
Afbreking: ver•ste•ke•ling
Selfstandige naamwoord: verstekeling
Meervoud: verstekelinge
Verkleinwoord: verstekelinkie
Meervoud van verkleining: verstekelinkies
Betekenis:
• Iemand wat homself op 'n skip of ander voertuig versteek.
Gebruik:
• Die lyk van 'n verstekeling is in die wielboog van 'n passasiersvliegtuig gevind.
Vertaling:
Engels: stowaway
Nederlands: verstekeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|