Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » testatrise
testatrise [boodskap #130138] Wo, 04 Maart 2020 11:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
testatrise
Afbreking: tes•ta•tri•se


Selfstandige naamwoord: testatrise
Meervoud: testatrises, testateurs

Betekenis:
• 'n Vroulike persoon wat haar testament laat opstel.

Gebruik:
• Die dokument moet onderteken wees deur die testateur of die testratrise (die persoon wat die testament verly).

Sinoniem:
• erflaatster

Antoniem:
• testateur (manlik)

Vertaling:
Engels: testatrix
Nederlands: testatrice

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: testateur
Volgende onderwerp: erflater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:33:54 MGT 2024