siener [boodskap #130130] |
Wo, 04 Maart 2020 07:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
siener
Afbreking: sie•ner
Selfstandige naamwoord: siener
Meervoud: sieners
Verkleinwoord: sienertjie
Meervoud van verkleining: sienertjies
Betekenis:
• Iemand met 'n gawe om in die toekoms te kan sien.
Gebruik:
• 'n Mens hoef nie 'n siener te wees om te sien waarop die spul gaan uitloop nie.
Sinoniem:
• profeet
Vertaling:
Engels: seer, prophet
Nederlands: ziener
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|