Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saboteer
saboteer [boodskap #130126] Wo, 04 Maart 2020 06:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
saboteer
Afbreking: sa•bo•teer


Werkwoord: saboteer
Verlede tyd: het gesaboteer

Betekenis:
• Moedswillig afbreek, verniel of belemmer.

Gebruik:
• Selfs die kragopwekker by die pompstasie is gesaboteer met stukke koper wat uitgebreek is.

Vertaling:
Engels: to sabotage
Nederlands: saboteren

Nota:
• Moenie saboteer (ww.) met saboteur (s.nw.) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saboteur
Volgende onderwerp: sadis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:00:26 MGT 2024