Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omtrap
omtrap [boodskap #130110] Ma, 02 Maart 2020 20:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omtrap
Afbreking: om•trap
Samestelling: om + trap


Werkwoord: trap om, omtrap
Verlede tyd: het omgetrap

Betekenis:
• Onderstebo loop. Met 'n trap omverwerp.

Gebruik:
• Pas op dat die koei nie die melkemmer omtrap nie.

Sinoniem:
• omskop

Vertaling:
Engels: to kick over
Nederlands: omtrappen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: predikaat
Volgende onderwerp: risiko
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:34:06 MGT 2024