Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prokureur-generaal
prokureur-generaal [boodskap #130106] Ma, 02 Maart 2020 18:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prokureur-generaal
Afbreking: pro•ku•reur-ge•ne•raal


Selfstandige naamwoord: prokureur-generaal
Meervoud: prokureurs-generaals

Betekenis:
• Iemand wat namens die staat optree en besluit of ‘n betrokke beskuldigde vervolg moet word.

Gebruik:
• Die prokureur-generaal moet in sy gesags­uitoefening net so onpartydig, objek­tief en onafhanklik as 'n regter staan.

Afkorting:
• PG
• prok.genl.

Vertaling:
Engels: public prosecutor, attorney‐general, solicitor general
Nederlands: procureur-generaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: profeet
Volgende onderwerp: predikaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:32:21 MGT 2024