primaria [boodskap #130103] |
Ma, 02 Maart 2020 15:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
primaria
Afbreking: pri•ma•ri•a
Selfstandige naamwoord: primaria
Meervoud: primarias
Betekenis:
• Die hoofstudent in 'n dameskoshuis.
Gebruik:
• 'n Primaria van die Wag-'n-Bietjie-koshuis van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se WhatsApp-status het die inwoners van die koshuis en hul ouers erg ontstel.
Antoniem:
• primarius
Afgelei:
• onderprimaria
Afkorting:
• prim.
Vertaling:
Engels: primaria
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|