pretendent [boodskap #130101] |
Ma, 02 Maart 2020 07:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pretendent
Afbreking: pre•ten•dent
Selfstandige naamwoord: pretendent
Meervoud: pretendente
Betekenis:
• Iemand wat aanspraak maak, veral op 'n (koninklike) titel of rang.
Gebruik:
• Koning Odaenathus van Palmira verslaan die Romeinse pretendent Quietus en word die vernaamste bondgenoot van keiser Gallienus van die Romeinse Ryk.
Afgelei:
• kroonpretendent
Vertaling:
Engels: pretendant, pretendent
Nederlands: pretendent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|