pessimis [boodskap #130095] |
Ma, 02 Maart 2020 06:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pessimis
Afbreking: pes•si•mis
Selfstandige naamwoord: pessimis
Meervoud: pessimiste
Betekenis:
• Iemand wat altyd die donker kant van die lewe sien.
Gebruik:
• Die optimis beweer dat ons in die beste wêreld moontlik lewe, terwyl die pessimis vrees dat dit waar is.
Antoniem:
• optimis
Verwant:
• pessimisme
• pessimisties
Vertaling:
Engels: pessimist
Nederlands: pessimist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|