misantroop [boodskap #130075] |
So, 01 Maart 2020 07:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
misantroop
Afbreking: mi•san•troop
Selfstandige naamwoord: misantroop
Meervoud: misantrope
Betekenis:
• Iemand wat sy medemens haat. Persoon wat ander mense verag en kontak met hulle vermy.
Gebruik:
• Leipoldt was geen misantroop nie, hoewel hy bittere gedagtes en sy ontevredenheid met mense in van sy gedigte laat blyk het.
Sinoniem:
• afilantroop
• mensehater
Antoniem:
• filantroop
Verwant:
• misantropie
Vertaling:
Engels: misanthrope
Nederlands: misantroop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|